Andriette

When:
September 2, 2017 @ 7:00 pm – 10:00 pm
2017-09-02T19:00:00+02:00
2017-09-02T22:00:00+02:00
Where:
cafe Roux Cape Town
Cost:
R120

Andriette-427

BOOK NOW

Andriëtte het reeds in 2007 as n vars vokale vonds in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie begin woel.  n Dekade later hou sy steeds aan om die musiekliefhebbers én resensente te verras met een puik album na die volgende. Haar kenmerkende lae register verwissel moeiteloos met betowerende hoë note om nuutskeppings soos “Napoleon”, “Sewe oseane”, “Ons”, “Pêrel vir n kroon” en “Mag Hy”- sowel as haar vertolkings van immergewilde gunstelinge – in harte, en ranglyste regoor Suid-Afrika in te sing!  Andriëtte werk tans aan haar 6de Album.

**PLEASE NOTE: DINNER FROM 6.30/7PM. SHOW TO START AT 8.30PM